Irene-Louise Van Wyk Tekkies Brand Lyrics
Maak jou veters vas
Daai splinternuwe Adidasse van jou gaan ons bietjie uittoets
Kom hier, ons gaan nie stop nie tot ons rook sien trek
Dis vuur, dis vlam
Dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm
Kom ons langarm
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte-titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte, ek weet
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand

Maak jou litte los, gaan bos
Hierdie bokkie’s lus vir sokkie, ek het nuwe balans
Pasop, vir jou
Daar is kole in my sole, ons moet aanhou beweeg
Dis vuur, dis vlam
Dis lekker ou Jan
Die vloer is opgewarm
Kom ons langarm
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte-titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte, ek weet
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
Ek sê jou tekkies op die teer, ek verloor beheer
Alweer, nog ‘n, nog ‘n keer
Voete bietjie seer, voete bietjie seer
Vanaand maak ons vuur onder daai voete van jou
Dis so hitte-titte of ons het niks om te onthou
Dit gaan stamp, dit gaan brand, dit gaan kook, dit gaan loop
My litte voel die hitte, o jitte, ek weet
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
As ons dans gaan ons dans dat ons tekkies gaan brand
(Laat ons dans)

(Tekkies brand
Tekkies brand
Laat ons dans)
Leave a Reply